Francois Chapman, Pierre Engelbrecht, Kobus Kok, Johan Laten, Marius Nel, Danie Vermeulen, Siebert Wiid,

Laat jou man voel hy is mans genoeg

Mans ervaar toenemend dat daar teen hulle gediskrimineer word en dat hulle skynbaar niks reg doen in die oë van vroue nie.Jy kan hom help voel hy is mans genoeg.

Baie mans is emosioneel, geestelik en verstandelik moeg omdat hulle voel hulle kom nie die mas op as eggenoot, pa en broodwinner nie.

Hy moet die suksesleer klim om goed vir julle te sorg. Die werk vreet sy tyd op en daar is min kans vir speel met die kinders en ’n kersligete met jou.

Later leef hy ’n lewe van plig, stille frustrasie en betekenisloosheid.

Jy kan hom help om balans te kry deur te verstaan waardeur hy gaan en in hom te glo.

As jy op praktiese maniere jou liefde en waardering vir hom wys, kan hy weer volwaardig mens voel.

Help hom uitvind wat sy lewensdoelwit is.

Volgens skeepskapteins is dit belangrik om te weet waar jy jou bevind as jy na ’n sekere bestemming wil vaar. Eers dan kan jy weet hoe om verder te gaan. Hierdie raad is nie net van ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Konflik is nie noodwendig sleg nie, trouens, dit kan julle verhouding laat verdiep. Dis egter belangrik om by die reëls te hou wanneer julle verskil. ...

Sien jy jouself deesdae net as ma, huishoudster of gasvrou? Kom geleidelik uit jou groef en word weer jou man se minnares! Maak hom bewus ...

Scroll to Top