Ek hou van dinge soos dit is, skop vas teen verandering, is sentimenteel en nostalgies. Kortom, die verlede is my anker, die bekende laat my veilig en geborge voel. Totdat ek onverwags die opdrag kry. Pak op en trek. Verlaat jou veilige hawe. Laat alles wat jy met soveel liefde geskep en bymekaar gemaak het,...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n Voelgoed-lid? TEKEN AAN