Het jy al ooit gevoel dat jy niks werd is nie? Dat jy weens omstandighede en dalk jou verlede verstote en alleen staan? Uitgeworpe en ongelief? Daar is ook so ’n vrou in die Bybel. Twaalf jaar lank het sy aan bloedvloeiing gely. Dit was nie maar sommer ’n hormoonprobleem nie; nee, dit was sommer...
Kry eksklusiewe toegang!
Sluit by die Voelgoed-vriendinneklub aan vir eksklusiewe toegang tot die mentorklasse op die Voelgoed-webblad – om te lees (artikel), te kyk (video) of te luister (oudio).
Reeds 'n lid? Teken hier in