Ná ’n lang gesoek na die geskikte Bybelvrou vir my storie, kom ek toe op Ragab se verhaal af. Ragab, net soos ek, word in ’n Christelike huis gebore en deur Godvresende ouers grootgemaak. Ek was ’n gelukkige kind! Maar as grootmens het ek heeltemal afgedwaal van dit wat reg is. Ná skool is ek...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n Voelgoed-lid? TEKEN AAN