’n Blink toekoms wag op jou

’n Blink toekoms wag op jou

’n Mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop.
(Spreuke 16:9)

Om te glo is om te vertrou ten spyte van wat jy om jou, in die koerante of op televisie sien.

Ons land, politiek en misdaad ruk alles hand uit. En dit geld ook sommer vir die hele wêreld. Die toekoms lyk dalk vir jou troosteloos grys en jy het geen druppel hoop nie. Of jy is dalk werkloos, siek, in ’n finansiële krisis, ervaar huweliksprobleme of probleme met jou kinders.

Te dikwels het al hierdie dinge jou al so ondergekry dat jy sukkel met depressie en selfs selfdoodgedagtes. Dan sien jy nie kans vir vandag nie, wat nog te sê van môre en die toekoms! Jy wil veel eerder jou kop in die sand steek soos ’n volstruis.

Onthou dat die meeste en beste lewenslesse juis in die moeilike tye geleer word. God is ons krag, Hy is ons voorsiener. Hy laat ons nooit alleen nie. Sy Woord leer ons die Here is die bron van alle hoop.

Die lewe het oppe en affe. Ongelukkig kan niemand daarteen stry ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Efesiërs 6:18) Dit ...

… en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop; en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons ...

Scroll to Top