’n Ma-dogter-verhouding wat spesiaal is

’n Ma-dogter-verhouding wat spesiaal is

SERAHNI SYMINGTON het tydens die Oulike ma–bederfdag gesê om te onthou dat jy daar is om jou dogter te lei om haar potensiaal vir geluk te realiseer.

Jy is jou kind se rolmodel en die maatstaf wat sy in die lewe gebruik. Daar is sekere goed wat jy doen wat ’n samelewingsbeginsel is en wat vir haar die norm word.

As julle elke aand in julle huis saam eet, word dit die norm. As kinders by ander mense gaan kuier en hulle maat se ouers eet nie saam aan die tafel nie, dink hulle: Hierdie mense is weird. Hulle eet nie saam nie.

Wat jou dogter by jou sien word haar normaal

Dit wat jou kinders in jou huis sien, en by jou sien, word hulle normaal. Dit word die maatstaf wat hulle gebruik om ander gesinne te meet.

My dogtertjie is nou in die fase van crop tops. Crop tops is in. Toe sê ek vir haar: “Jy is nie sexy nie, jy is ’n kind, nè? Jy dra nie crop tops nie. Die enigste manier hoe crop tops in ...

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...

Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!