Ontbytslaai met quinoa en bessies
5 min. + gaarmaak 1 uur 15 min.
4 mense
250 g aarbeie
250 g rooi druiwe
250 g vars kersies
80 g granaatpitte
80 g makadamianeute
50 g rosyne
handvol vars kruisementblare
Vir die sjokolade-quinoa
1½ k quinoa
3 k warm water
1 t sout
1 e karamelgeursel
1 e kakao
3 e rou heuning
1 t amandelmeel vir garnering
- Was al die vrugte en sit eenkant om droog te word.
- Kook die quinoa oor matige hitte totdat al die water verdamp het en die quinoa sag en gaar is. Sit eenkant en laat heeltemal afkoel.
- Meng die kruisementblare deur die quinoa en skep dit in ’n slaaibak.
- Rangskik al die vars vrugte, rosyne en neute bo-op en garneer met amandelmeel.
- Die slaai kan ook saam met Griekse ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
5 min. + gaarmaak 10 min. 2 mense 1 t olyfolie 4 snye brood Vir die eiermengsel 6 eiers 1 t woestynsout of pienk sout ...
10 min. + gaarmaak 15 min.4 mense filetmedaljons of braaivleis van jou keuse 1 t olyfolie 1 rooi slaai-ui, opgekap 3 e rou heuning 150 ...