Ontspan, jy mag maar foute maak

Ontspan, jy mag maar foute maak

En die hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.

(Romeine 5:5)

Elke dag streef ons vergeefs om perfek te wees. Ons verloor heeltemal uit die oog dat Hy nooit van ons verwag het om volmaak te wees nie. Dit is glad nie waaroor genade, verlossing en vryspraak gaan nie.

Dis gerusstellend om dit te hoor, ja, en ons kry dit selfs reg om dit so half en half te glo. En tog, ons voel net nooit goed genoeg nie. In Romeine 5:5 belowe Hy egter swart op wit dat Hy ons liefhet en juis daar was vir ons toe ons op ons swakste was.

Jesus het gesterf vir ons sonde, want dit was sy Vader se wil omdat Hy ons as verlore mense so oneindig liefhet. Hy sal ons nooit verlaat nie. Ons is sy kinders en daardie volmaakte liefde sal ons as mense nooit werklik verstaan nie.

Tog, ek wonder altyd hoe is dit moontlik vir Hom om my lief te hê. Ek het dan soveel gebreke. ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: Hy wat in die gestalte van God was … het Homself verneder ...

Wees goedgesind en hartlik teenoor mekaar, en vergewe mekaar soos God julle ook in Christus vergewe het. (Efesiërs 4:32) Daar is min dinge wat so ...

Scroll to Top