Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste oudio
- Lily Rennie, lewensafrigter
Ons sukkel soms so om self ons weg te probeer vind, dat ons nie die deur in die donker raaksien nie. Staan terug en ontvang. ...
Méér oudio's
Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant
- Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant
Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape. Die lesse van die lewe sny soms diep en ...
Dr. Johan Beukes
- Dr. Johan Beukes
“Uitbranding is ’n sindroom wat gekonseptualiseer is as gevolg van chroniese stres wat nie suksesvol bestuur word nie,” sê DR. JOHAN BEUKES. Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwys na drie kenmerke van uitbranding: gevoelens van uitputting en min ...
Dr. Johan Beukes
- Dr. Johan Beukes
“Jy kan hoogs suksesvol wees en steeds jouself verloor,” sê DR. JOHAN BEUKES. Leer om die tekens van leierskap-uitbranding vroegtydig raak te sien. Leierskap het baie dimensies, Daar is ’n transpersoonlike dimensie vir leierskap waar ...
Ingrid Bell
- Ingrid Bell
Die Bybel is nie “outyds” nie. Pas die raad daarin altyd eerste toe bo dit wat elke dag op die internet voorgestel word. Daar is ’n wêreldse verskil tussen kennis en wysheid; net soos daar ...
Elize-Marie Muller
- Elize-Marie Muller
Daar is soveel “stemme” in ons lewens: familie, kollegas, die media, literatuur, musiek en ons eie gedagtes. Só kan jy Jesus se stem onderskei. Hoe kan jy jouself in ’n beter posisie plaas om God ...
Dehandré van Tonder, model en fotograaf
- Dehandré van Tonder, model en fotograaf
Dink anders oor jou gewig en jou lyf. Dit is belangrik om vroeg in jou lewe te leer om ’n goeie verhouding met kos te hê. Luister mooi na jou liggaam. Leer wat jou liggaam ...