Plaas jou hoop nes Hanna in God
- #StilwordSondag
- Anria van Heerden
Verbly julle in die hoop; staan vas in verdrukking; volhard in gebed.
(Romeine 12:12)
Ons het ân diep sekerheid dat God ons vrygespreek het. Daarom kan ons ook die hoop, die vaste wete hĂȘ dat Hy sy beloftes vir die toekoms waar sal maak.
Wie is nou ân beter voorbeeld van hoop as Hanna? Sy wou vreeslik graag ân kindjie gehad het, maar het gesukkel om swanger te word.
Vandag nog is daar soveel vroue wat hulle met Hanna kan identifiseer. Eintlik kan elkeen iewers in haar lewensverhaal met Hanna identifiseer.
Ons word gedurig gekonfronteer met die vraag: Waar en in wie plaas ek my hoop? Soms raak ons moedeloos.
Hanna het bly hoop dat God haar gebed sal verhoor. In 1 Samuel 1:27 lees ons: âOm hierdie seun het ek gebid, en die Here het aan my gegee wat ek van Hom afgesmeek het.â Hy het Hanna se gebed verhoor en sy het swanger geword. Neem vandag ân besluit om soos Hanna jou hoop in God te plaas.
In Romeine 5:3-5 word ons verseker: âSwaarkry kweek ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Die Here is in sy heilige tempel: almal op aarde moet in sy teenwoordigheid stil wees! (Habakkuk 2:20) Die wĂȘreld om ons is boordensvol geraas. ...
Baie van die Jode het verneem dat Jesus daar is en het daarheen gekom, nie net ter wille van Jesus nie maar ook om vir ...