Dertig-wees is vreesjaend is soveel vroue. Maar dis niks om te vrees nie. Dis iets om na uit te sien en te vier. Luister wat Reandi Grey sê oor waarom 30 die beste tyd van jou lewe is.
Méér podsendings
Rhona Erasmus
Soms moet jy ’n nuwe rigting inslaan, maar is jy te bang om die eerste en tweede tree te gee. Luister na ...
Liesel Krause-Wiid
As kind van God moet jy anders lyk en lewe. Jy is dalk in hierdie wêreld, maar jy is nie van hier ...
Lynette Beer
Elke mens het ’n definisie van geluk. Dit verskil van mens tot mens. Luister egter wat Lynette Beer sê oor wat geluk ...