Sorg dat JÝ dinge laat GEBEUR

Sorg dat JÝ dinge laat GEBEUR

Jy sit in ’n fliek. Jy is die hoofkarakter in die film wat tans vertoon. Wat gaan deur jou gedagtes? Is jy tevrede met hoe die verhaal afspeel? Is daar iets wat jy sou verander? Stem jy saam met die besluite wat die hoofkarakter neem? As jy raad kan gee, wat sal dit wees? In ons bedrywige lewe is verandering ’n konstante. Druk, uitdagings en onsekerheid kan jou beïnvloed en dan is dit maklik om te vergeet om die pause-knoppie te druk en asem te haal. Jy is uniek. Besef jy dat jy alles het wat nodig is om ...

Jy sit in ’n fliek. Jy is die hoofkarakter in die film wat tans vertoon. Wat gaan deur jou gedagtes? Is jy tevrede met hoe die verhaal afspeel? Is daar iets wat jy sou verander? Stem jy saam met die besluite wat die hoofkarakter neem? As jy raad kan gee, wat sal dit wees? In ons...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Om meer kreatief te kan wees, moet jy jou gedagtes ontvanklik hou vir nuwe en onbekende dinge, sê die kreatiwiteitskenner KOBUS NEETHLING. Dit verg durf ...

Jy moet aanpas by jou droom, want jou drome gaan verander, het verhoudingskenner LYNETTE BEER tydens die EkwilEkkanEksal-konferensie vertel. Identifiseer jou droom en jou struikelblokke  ...

Scroll to Top