
Hoe om … tyd vir alles, almal én jouself te maak
- Self
- Rolene Strauss
’n Deurmekaar lewe laat jou oorlaai, besig en gespanne voel! “Leer hoe om jou lewe onder beheer te kry, te prioritiseer en tyd te maak vir alles, almal én jouself,” sê ROLENE STRAUSS, sakevrou en lewensafrigter.
Ons aandag word konstant verdeel op ’n miljoen verskillende maniere weens onderbrekings en sosiale media. Dit veroorsaak dat ons ’n reaktiewe lei wat ook angs kan veroorsaak.
Om die heeltyd te moet reageer, kan oorweldigend wees as ons nie ’n plan het nie.
Skryf jou prioriteite en datums neer en voorkom krisisbestuur
Wat is vir jou die heel belangrikste? Dit kan Bybelstudie, speeltyd met jou kinders en gereelde afsprake met jou man wees. Skryf hierdie datums en tye dan eerste in jou skedule in.
Selfsorg en jou gesondheid moet ook hoog op jou lys wees. Beplan gesonde maaltye, oefensessies en kuiers met jou hartsvriendin.
Hierná koppel jy datums en tye aan jou meer werksverwante pligte en jou verantwoordelikhede teenoor jou gesin en gemeenskap.
Alles lyk mooi op papier … nou moet jy voorberei. Dink daaraan om drie etes op ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
PROF ELAIN VLOK, die stigter van Clover Mama Afrika, se werk is ’n bewys van wat gebeur wanneer iemand hul hart in die diens van ...
Kies waardes wat by jóú pas! LIZETTE VOLKWYN verduidelik hoe om kernwaardes te kies wat reg is vir jou, jou lewe weerspieël en jou besluite ...