Bianca van Rensburg [Oudio+Video]

Vind jou motivering in ’n oefengroep

Miskien sê jy al vir ’n ruk jy wil begin oefen, maar jy kom nie daarby uit nie. Dalk is dit tyd om by ‘n oefengroep aan te sluit.

Om by ’n oefengroep betrokke te raak, het talle voordele. Jou spanmaats gaan jou aanspreeklik hou om die oefensessie by te woon.

In ’n groep is daar altyd iemand om jou aan te moedig, veral op dae wat jy dalk nie lus is vir oefen nie. Jy sal gesonde kompetisie in ’n groep kry. Iemand wat jou gaan uitdaag om ’n klein bietjie ...

Miskien sê jy al vir ’n ruk jy wil begin oefen, maar jy kom nie daarby uit nie. Dalk is dit tyd om by ‘n oefengroep aan te sluit.Om by ’n oefengroep betrokke te raak, het talle voordele. Jou spanmaats gaan jou aanspreeklik hou om die oefensessie by te woon.In ’n groep is daar altyd...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die ...

Scroll to Top