Lucinda van Niekerk

Wanneer die innerlike vernuwe, straal dit ook uit na buite

Nuwe jy-finalis 2023

Lucinda van Niekerk, 35, entrepreneur, het 15.5 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor ...

Ek klim huiwerig op die skaal, nie seker wat om te verwag nie. My vernuwings-reis het immers skaars begin. Maar toe ek afkyk en die nommers sien, bokspring my hart. Ek het nie eers geweet mens kan so goed oor jouself voel nie!

Reg aan die begin van die program, ná ons vier-weke detoks, was dit wonderlik om alreeds ’n verskil van buite af te kon waarneem. ...

Nuwe jy-finalis 2023

Lucinda van Niekerk, 35, entrepreneur, het 15.5 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor …

Ek klim huiwerig op die skaal, nie seker wat om te verwag nie. My vernuwings-reis het immers skaars begin. Maar toe ek afkyk en die nommers sien, bokspring my hart. Ek het nie eers geweet mens kan so goed oor jouself voel nie!

Reg aan die begin van die program, ná ons vier-weke detoks, was dit wonderlik om alreeds ’n verskil van buite af te kon waarneem. Maar, belangriker nog was die verandering aan die binnekant.

Ek het sleg gevoel oor myself en alles begin bevraagteken. Gewonder of ek ooit nog as haarkapper moet werk … dis immers ’n beroep waar jy mense mooi en goed moet laat voel.

Maar hoe doen mens dit as jyself lelik en ellendig voel?

Vandag is ek so bly dat ek deurgedruk het. Ek wil dit vir die hele wêreld uitbasuin: My sprankel is terug! Ek voel nes daardie emoji met die twee sterretjies as oë.

As my ore nie in die pad was nie, was my glimlag wraggies reg rondom my kop. Wat ’n ongelooflike reis na innerlike en uiterlike vernuwing!

Die Nuwe jy-program word geborg deur

SLENDER WONDER – ‘n mediese gewigsverliesprogram

Vir meer inligting oor

Nuwe jy se jaarlikse 60 dae-uitdaging (Februarie en Maart),

kliek op https://voelgoed.co.za/60-dae-uitdaging/

Deel die artikel

Méér artikels

Nuwe jy-finalis 2023 Leön Filmalter, 51, krediteurspesialis, het 13.2 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … “My vrou, jy klink ...

Lizette van der Westhuizen (44), bestuurder, het 9 kg met die Nuwe jy-program deur middel van Slender Wonder verloor … Een Saterdagmiddag in die motor ...

Scroll to Top