Wanneer jy Oor moet begin na sonde

Wanneer jy…Oor moet begin na sonde

Is jy sonde se baas of is sonde jou baas? Ja, selfs Christene kan die pad erg byster raak, maar dit is nooit te laat om oor te begin nie. 

Christene struikel ook in hierdie sondige wêreld 

Dink maar aan jou eie lewe. Jy dobbel dalk nie, is doodeerlik en het net oë vir jou eie man, maar wat van jou geskinder, neus-in-die-lug houding, onvergewensgesindheid of plofbare woedebuie? Alles teenstrydig met dit wat iemand van ’n Christen verwag. Jy wil nie so wees nie, maar tog is jy!

Deel die artikel

Méér artikels

Is jy ’n Basiese Minimum Mens (BMM)? Dis iemand wat voel: “Ek is verplig om iets te doen, maar ek is nie lus daarvoor nie ...

Om jou te bekommer, is om angstig te voel. Bekommernisse is nie noodwendig in die werklikheid gegrond nie, maar eerder in jou waarneming en reaksie ...

Scroll to Top