![Jannie Putter [oudio+video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Jannie_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)
Wees altyd net getrou aan jouself
- Self MENTOR
- Jannie Putter
Hoe getrouer jy aan jouself leef, hoe gelukkiger sal jy wees. Dit beteken om eerlik te wees oor jou sterk en swak punte.
Wees trots op jouself, want jy is uniek
Jou ware self is wie jy is as jy alleen is. Dit is alles wat jou uniek maak met spesiale vaardighede, talente, persoonlikheidseienskappe, gedagtes en gevoelens. Dis wie jy regtig is, nie die persoon wat jy dink jy veronderstel is om te wees nie.
Ongelukkig leef ons in ’n wêreld waar om eg te wees nie beloon of bewonder word nie. Ons streef mos almal daarna om jonk te bly, sekere handelsmerke te dra, op die regte plek te bly en met die regte kar te ry en die regte mense te ken.
Die wêreld bewonder jou as jy suksesvol is in hierdie dinge. Tog is dit die oorsaak van baie hartseer en verdriet.
Om net jouself te wees beteken jy ken en verstaan jou swak punte. Die bekende TV sielkundige dr. Phil sê dat diegene wat nie hulle ware talente en gawes gebruik nie, en vals rolle uitleef, verander ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Deernis beteken om daar te wees vir iemand anders. Om haar by te staan en te laat weet sy is nie alleen nie. Maar ons ...
Soms kies ons om twee keer swaar te kry. Ons herleef die slegte tye van die verlede in ons gedagtes. Ons loop die oomblik waarin ...