Artikels

Rosyntjie-en-roosmarynvolstruissteak

Rosyntjie-en-roosmarynvolstruissteak

5 min. + gaarmaak 15 min. 3-4 mense 1 e olyfolie 750 g volstruissteaks of -filette 1 t olyfolie 2 rooi slaai-uie, opgekap Marinade 4

Koejawelgebak

Koejawelgebak

10 min. + baktyd 25 min. 6 mense 9 ryp koejawels 1 e olyfolie fyn kaneel vir bo-oor sprinkel 6 groot eiers 2 e vanieljegeursel

Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye

Ontbytkoekies met rooibosbessies en vye

15 min. + baktyd 20 min. 15-20 koekies 50 amandelmeel 50 g amandelskaafsels 50 pampoenpitte 50 g sesamsaad 1 gedroogde vye 1 t fyn kaneel

Koffiekoekies

Koffiekoekies

15 min. + baktyd 7 min. 24 koekies 300 g amandelmeel 50 g amandelsplinters 1 e kakao, opgehoop 1 t sout 1 t koeksoda 200

Eiervrugsteaks met granaat en wilde roket

Eiervrugsteaks met granaat en wilde roket

10 min. + gaarmaak 10 min. 4 mense Vir die marinade 4 e olyfolie 1 t paprika, opgehoop 4 e rou heuning 1 t sout

Quinoa-en-soetrissieslaai met sesamsaad

Quinoa-en-soetrissieslaai met sesamsaad

10 min. + gaarmaak 30 min. 1 groot slaai Sesamsoetrissies 3/4 soetrissies in wiggies gesny. Behou pitte. 1 e olyfolie 1 e rou heuning ½

Pangebraaide hoender-dye met knoffel en heuning

Pangebraaide hoender-dye met knoffel en heuning

1 t olyfolie 5-6 hoenderdye 2 e rou heuning 1 t woestyn- of pienk sout 1 t paprika, opgehoop 2 g droë origanum 2 t

Gestoomde Blomkool Resep foto

Gestoomde blomkool  

5 min. + gaarmaak 15-20 min. 1 heel blomkool 1 heel blomkool 1 e rou heuning ½ t borrie ½ t paprika ½ t woestyn-

Ontbytslaai met quinoa en bessies

Ontbytslaai met quinoa en bessies

5 min. + gaarmaak 1 uur 15 min. 4 mense 250 g aarbeie 250 g rooi druiwe 250 g vars kersies 80 g granaatpitte 80

Scroll to Top