Artikels

Wouter Snyman [Oudio+Video]

Laat jou geld vir jou werk 

“Geld maak geld. Baie min mense verstaan dit totdat hulle dit in die praktyk sien gebeur,” sê sakeman en finansiële kenner WOUTER SNYMAN. Skep welvaart ...

Selfdissipline is die brug tussen doelwitte en prestasies 

Selfdissipline is die brug tussen doelwitte en prestasies 

“Selfdissipline is die brug tussen jou visie en die uiteindelike resultaat van jou visie,” sê akteur en mediapersoonlikheid HYKIE BERG. Bly gedissiplineerd en geduldig as ...

Vul jou man met jou sterkpunte aan

Vul jou man met jou sterkpunte aan 

“Jou werk as ’n Spreuke 31-vrou is om jou man met jou sterkpunte aan te vul,” sê voorkomskonsultant, skrywer en motiveringspreker ALETTÉ-JOHANNI WINCKLER. God se ...

Johan Laten

Práát oor depressie met jou kind 

“Dit is moeilik vir ouers om te weet hoe en wanneer hulle met hulle kind in gesprek moet tree oor depressie,” sê oudonderwyser en toneelkenner, ...

#MansGenoeg Dr. Johan Beukes

Uitputting word geleidelik gevaarlike uitbranding 

“Dit is nie net een ding nie, maar eerder die kombinasie van stresfaktore wat maak dat jy nader aan uitbranding beweeg,” sê leierskapsafrigter, DR. JOHAN ...

Lynette Beer

Volhard, want seën volg ná gebrokenheid 

“Wanneer ’n mens deur trauma en uitdagings gaan, moet jy aan iets vashou,” sê verhoudingskenner en motiveringspreker LYNETTE BEER. Glo in God se beloftes wanneer ...

Is genesing deur geloof en gebed vir jóú moontlik?

Is genesing deur geloof en gebed vir jóú moontlik?

“Ek het al gesien wanneer ek vir mense bid hoe hulle genesing ervaar,” sê radio–aanbieder BENESCKE JANSE VAN RENSBURG. Gebed het die krag om te ...

Kan balans jou ‘n beter ma maak?

Kan balans jou ’n beter ma maak? 

“Om ’n gesonde balans tussen ’n suksesvolle loopbaan en ’n gelukkige gesin te vind, is uitdagend,” sê onderwyser en skrywer ZULÉKA SMIT. God kan jou ...

Hoe maak jy jou droom ‘n realiteit ANRI POWELL

Hoe maak jy jou droom ‘n realiteit? 

“Begin jou drome neerplak en -skryf. Op so ’n manier kan daardie droom ’n realiteit word,” sê sakevrou en motiveringspreker ANRI POWELL. Skep ’n droombord ...

Scroll to Top