Perfekte ooggrimering vir elke dag
- Mooi
- Jolanda Bedeker en Tanya van der Merwe, JB Makeup
Net soos in natuur, verander die kleure van ons uitrustings en grimering om die beste van elke jaargety te maak. Volg die grimeerwenke vir ongelooflike oë.
Kikker enige vaal dag op deur met ân moderne reĂ«nboogpalet te eksperimenteer totdat jy ân kombinasie kry wat vir jou werk. Daar is geskikte oogskaduvermengings vir elke oogkleur. Speel met variasies vir ân vars, stralende gelaat.
Om blou oĂ« te beklemtoon: warm bruin met ondertone van oranje. Vir skitterende groen oĂ«: ân bietjie pers of wynrooi met natuurlike vanielje of goue nuanses. Om bruin oĂ« te komplementeer: neutrale bruine met grys ondertone saam met sagte pienk of pers.
Vir ân dramatiese effek werk ân diep pers, gemeng met bronsskakerings of selfs swart, wonderlik vir alle oogkleure.
Gebruik ân middelgrootte plat grimeerkwas om ân ligte beige tint oor die hele ooglid aan te wend en ân fyn kwassie om ân natuurlike ligbruin onder die wenkbroue in te vul. Bring met ân ronde borsel ân glanslose wynrooi, oranjebruin, grysbruin of pers van die binne- na die buitekant van die oog aan, effens bo die vou van die ooglid.
Ligte, ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
MĂ©Ă©r artikels
Goed gedefinieerde, voller wenkbroue gee definisie aan jou gesig. Dit is maklik om met ân paar grimeerkunsies die illusie van perfekte wenkbroue te skep. DiĂ© ...
Die regte lipkleur kan jou voorkoms sommer onmiddellik opkikker. Maar hoe kies ân mens uit die reĂ«nboog-warboel van opsies? Daar is ân ongelooflike verskeidenheid grimeerprodukte ...