Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Ons het drie soorte vriende

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms.

Hierdie mense beskou en benader ons uit die verskillende tydsdimensies.

“Gistervriende” is vriende of familielede wat jou van kindsbeen af ken. Hulle onthou die “ou” jy en die dinge wat jy destyds gedoen het en het min ervaring van die mens wie jy vandag is.

“Vandagvriende” is diegene wat nou in jou lewe is. Sommige kom uit jou verlede en ander het jy onlangs ontmoet. Hulle is gemaklik met wie jy vandag is, jou belangstellings en dit wat jy nou doen, maar dra nie noodwendig jou groei, vooruitgang en toekomsdrome op die hart nie.

Nie baie van jou “vandagvriende” bly saam met jou op die reis na die toekoms nie. Jou toekomsvriende is die wat jou na jou roeping en drome trek. Dit is die mense wat jou aanmoedig om hoogtes te bereik en saam met jou droom.

Wat ’n verligting as Jesus sê: Ek is gister en vandag dieselfde tot in ewigheid (Hebreërs 13:8). God ken jou ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Dis belangrik om te onthou dat jy in die wêreld is om diep spore te trap. Dit maak nie saak wat gebeur nie. Dit wat ...

Scroll to Top