[VIDEO] Moenie hare in die hande sit nie 

’n Vrou se hare is soos haar kroon – iets waarmee sy wil spog. Dit is daarom belangrik dat ons hierdie kroon blink en sterk hou om nie letterlik met die hare in die hande sit nie.

Die meeste van ons smag na ’n gesonde bos hare wat blink en sterk is. Dit blyk egter ’n onbegonne taak te wees. Die goeie nuus is dat daar kosse is wat haargroei kan stimuleer, haarfollikels versterk en sommer die algehele gehalte en gesondheid van jou hare kan verbeter.

Teken aan

Meld aan indien jy reeds geregistreer is om die volledige artikel te sien.

Teken in

Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die video

Méér video’s

Wouter Snyman

As jy daaroor droom om jou kinders verder te laat studeer, beteken dit jy moet vandag al begin spaar, anders gaan jou drome dalk nooit ...

Hannon Bothma

“’n Opregte glimlag is die mooiste lipstiffie wat enigiemand kan hê. Wees elke dag positief, lewe dankbaar en vertrou volkome op die Here,” sê die ...

Bianca van Rensburg

As jy te min kalsium, vitamien D en minerale inneem, verminder jou beendigtheid. Dit veroorsaak dan osteoporose en kan geweldig seer wees, afhangende van hoe ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!