Bemark jou droom, maar beveilig dit ten alle koste
- Dink nuut
- Lizette Volkwyn
Bemark jou droom as jy dit wil bereik, maar jy moet dit ook beskerm, was meesterlewensafrigter LIZETTE VOLKWYN se raad tydens die EkwilEkkanEksal-geselligheid.
Jy moet jou drome bemark om suksesvol te wees
Ek moet my droom bemark. Ek kan nie my droom in die stilte wegsteek en in ’n donker gaatjie daaraan werk nie. Hoe gaan die mense op wie hierdie droom gerig is, daarvan weet? Hoe kan ek my doelwit bereik as ek dit nie uitdra nie?
Iemand, daardie familielid of Tant Sannie in die Kaap, mag dalk sê: Lizette doen weer iets vreemd. Sy is nie my teikengehoor nie. Sy is nie my mark nie. Ek kan nie terughou as gevolg van een tannie wat ’n opinie gaan lug nie. Of ’n verkrampte oom iewers in Gqeberha wat koerant lees en sê: Daardie vroumens praat te vinnig na my sin.
Jy moet begin om aan jou droom vas te hou. Wat is jou droom? Hoe laat jou droom jou voel? Wat van daardie droom laat jou lewendig voel? As ek vir niemand vertel waarmee ek besig is nie, hoe gaan ek my ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Dit is nie nodig om te wag vir ’n spesiale geleentheid om met ’n glansende voorkoms te spog nie, het CINDY NELL–ROBERTS tydens die Nuwe ...
Jy moet aanpas by jou droom, want jou drome gaan verander, het verhoudingskenner LYNETTE BEER tydens die EkwilEkkanEksal-konferensie vertel. Identifiseer jou droom en jou struikelblokke ...