Die dag tussen Jesus se dood en opstanding
- GeloofsTERAPIE
- Isak Burger
Die Evangelies sê min oor die Saterdag (Sabbat) tussen Goeie Vrydag en die opstandingsdag (Sondag). Dit het egter groot betekenis vir gelowiges, sê ISAK BURGER.
Die dag tussenin het ’n groot simboliese betekenis
Dit was seker die één dag in die geskiedenis toe niemand geglo het dat Jesus weer sou lewe nie: “stil Saterdag” of “heilige Saterdag”.
Net Jesus se vyande het aan die vorige dag as ’n “goeie” Vrydag gedink. Vir die Fariseërs, die skrifgeleerdes en godsdienstige leiers was dit ’n triomfantelike dag.
Deel die artikel
Méér artikels
God is groter as enige seer of swaarkry, herinner predikant ELMARIE DERCKSEN. Vind hoop, heling en geloof te midde van pyn en moeilike tye. Leer ...
Om te voel dat jou gebede met stilte en afsydigheid beantwoord word, maak jou eensaamheid ondraaglik. Tog, wanneer God stil is, is daar lesse en ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!