Oulike-ma_result

Die gewoontes van gelukkige gesinne

Verskillende persoonlikhede onder een dak kan ’n resep vir ’n ramp wees. Tog is daar gesinne wat gelukkig deur die lewe draf. Wat doen hulle anders?

Maak jou huis ‘n gebied van respek en geluk

’n Rolverdeling in die huis met die ouers as hoofbesluitnemers mag dalk oudmodies oorkom, maar as almal presies wat elkeen moet doen, is almal dadelik rustiger.

Deesdae verkies die meeste ouers dat die kinders in die huis ’n sê oor gesinsake het. Daar word na almal geluister en elkeen se gevoelens word in ag geneem.

Daar is niks fout daarmee om jou kinders se belange in gedagte te hou wanneer julle as gesin besluite neem nie.

Wat wel die probleem met hierdie benadering is, is dat ouers soms hulle gesag verloor namate hulle probeer om die kinders gelukkig te hou.

Ouers moet bereid om welwillend, maar ook ferm met hulle leiding te wees.

Dis nie realisties om kinders groot te maak met die verwagting dat almal altyd goedgesind teenoor hulle gaan wees nie. Hulle sal geterg en geboelie word in ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Alle ouers vrees dat hulle kinders onder groepsdruk sal swig. Laat hulle voel dat hulle in die gesin tel, en die stryd is halfpad gewen. ...

Die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersteun jou kind (en die groter gesin) in die oorgangsfase tussen kindwees en volwassenheid, sodat dit so kommervry en aangenaam as moontlik ...

Scroll to Top