Die lewe kan in ’n oogwink verander

Die lewe kan in ’n oogwink verander

Nadat CARIN DE JAGER al haar gastehuiswerkers na veiligheid gestuur het, is sy deur vlamme omring. ’n Verlammende vrees het haar oorweldig. Vandag weet sy dié voorval het lewensbetekenis kom toevoeg.

Hoe kan ’n byna normale oggend so vinnig ontaard in die ding wat jy die heel meeste vrees? Dit is hier: omring deur vlamme. Vroeër daardie oggend het ons gehoor dit brand in Plettenbergbaai. Jy begin ’n normale dag beplan.

Dan kom die skielike nuus: Dit brand by die wit brug. Die vlamme kom vinnig nader.

Die gastehuis ...

Nadat CARIN DE JAGER al haar gastehuiswerkers na veiligheid gestuur het, is sy deur vlamme omring. ’n Verlammende vrees het haar oorweldig. Vandag weet sy dié voorval het lewensbetekenis kom toevoeg.Hoe kan ’n byna normale oggend so vinnig ontaard in die ding wat jy die heel meeste vrees? Dit is hier: omring deur vlamme. Vroeër...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

LIZETTE COETZEE se sprokiesverhaal het presies op die oomblik begin toe haar wêreld in duie gestort het weens al die spanning wat sy moes verduur. ...

JOHANNI STEENKAMP, suksesvolle besigheidsvrou, voorkomskonsultant en prokureur, het besluit dat vrees en verwerping haar nie gaan terughou nie. Ek weet hoe ongevraagde kritiek, die vrees ...

Scroll to Top