My onmiddellik aanvaarding van my kind se dood
- Lewensdrama
- RIA ERASMUS
’n Kind wat sterf – maak nie saak op watter ouderdom nie – is die ergste ding wat met ’n ouer kan gebeur, maar vir RIA ERASMUS het daar onmiddellik genesing gekom.
Die pyn van ‘n kind afstaan aan die dood
My man het die skoknuus by die werk kom gee. Bertie, ons seun, het in ’n motorongeluk gesterf.
Dit kon nie wees nie, het ek gedink. Hulle het ’n fout gemaak. Sy hele lewe het dan nog voorgelê. Hy sou oor ’n maand sy 22ste verjaarsdag vier. Hy was nog ’n kind. Bloedjonk. Vol drome en planne.
In daardie verskriklike oomblikke was my eerste reaksie om my oë toe te maak en uit te roep: “Here, U moet kom help. Ek kan nie sonder U nie!”
My hart was oopgeruk; ek kon nie anders as om oop, eerlik en totaal weerloos voor Hom te staan nie.
Dit sou nie help om voor te gee nie. Die nuus was hartverskeurend pynlik, en daar was nie ’n manier hoe ek ons kind se dood sou kon aanvaar – wat ...
Teken in
Teken gratis in om volledige artikel te lees indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
“Wat ook al gebeur, Hy is met my” Op sangeres RIANA NEL se geloofspad was daar al baie op- en afdraandes. Sy stap dit dapper ...
Vir die onbekende is ZOË BROWN nie bang nie. Inteendeel, passie, toewyding en selfdissipline help haar om berge te versit. Vir haar is die lewe ...