Dogtertjie-ma? Nooit! Toe word dit ’n avontuur

Dogtertjie-ma? Nooit! Toe word dit ’n avontuur

Plek vir ma–wees was daar nie. Boonop ’n ma van twee dogtertjies? Nooit! Maar die lewe is vol verrassings, en só ontdek REANDI GREY haar grootste avontuur.

Rabbedoes kan mos nie dogtertjies grootmaak nie

Uiteindelik! Die langverwagte dag het aangebreek … ons genderreveal.

Is ek swanger met ’n dogtertjie of ’n seuntjie?

Die afwagting is naelbytopwindend vir my man, Dewald, en die familie en vriende wat almal met óf ’n pienk óf ’n blou dekor-dingetjie om die nek staan.

Elke gas ...

Plek vir ma–wees was daar nie. Boonop ’n ma van twee dogtertjies? Nooit! Maar die lewe is vol verrassings, en só ontdek REANDI GREY haar grootste avontuur. Rabbedoes kan mos nie dogtertjies grootmaak nie Uiteindelik! Die langverwagte dag het aangebreek … ons genderreveal. Is ek swanger met ’n dogtertjie of ’n seuntjie? Die afwagting is…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Akteur en motiveringspreker FRANK RAUTENBACH het geleer dat die lewe nie net goed of sleg is nie. Dit gaan oor balans vind tussen die pyn ...

ANZÉL RABIE bekend vir Anzél in die Boland gesels oor die mooi en die seer van die lewe, hoe geloof haar dra, en natuurlik oor ...

Scroll to Top