Fokus op die regte doelwitte en drome
- My geloof
- Voormalige Mej. Heelal Demi–Leigh Tebow
Voormalige Mej. Heelal DEMI–LEIGH TEBOW is van jongs af seker van haar eie doelwitte en drome. Sy weet stereotipes word afgebreek deur net jouself te wees.
Bereik jou doelwit deur harde werk en deursettingsvermoë
Mense het my nog altyd in die skoonheidskoninginboksie geplaas. Dit het gevoel of die indruk bestaan dat jy slegs ’n mooi gesiggie is wat pragtige rokkies dra en nie eintlik baie slim is nie.
Vooropgestelde idees kan misleidend wees.
Soms kyk jy na bekende mense en stereotipeer hulle as byvoorbeeld ’n tipiese rugbyspeler of aktrise. As jy self in die kollig kom en beleef hoe ander jóú ook so sien, word jy heelwat versigtiger om sommer net ’n opinie oor iemand te vorm. Jy moet hulle eers self van naderby leer ken.
As mense my ontmoet en sê hulle beeld dat ek snobisties en onvriendelik gaan wees, heeltemal verkeerd was, laat dit my hart warm klop.
Dit is belangrik dat jong meisies uit my optrede en houding iets sal kry waarmee hulle wil identifiseer. Dalk omdat ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
JOE FOSTER was so vasgevang in sy vrees, dat hy nooit daaroor gepraat het nie. Maar in ’n oomblik van lig, het God die antwoord ...
Wanneer iets slegs gebeur, voel ons alleen. Bourekenaar ANRIKA KOTZÉ het tot die besef gekom dat ons nie alles alleen hoef te doen nie. Jy ...