Meer as tevrede, ek is dankbaar’

Meer as tevrede, ek is dankbaar

As jong meisie het sangeres en TV–aanbieder ROUCHELLE LIEDEMANN se swak selfbeeld haar lank gekeer om haar drome uit te leef. Vandag leef sy in oorvloed.

God gee jou selfvertroue wanneer dit die nodigste is

Om ’n TV-aanbieder te word, was nie my droom nie.

Die dag toe Die GROOT Ontbyt-span my nader om die Kaapse korrespondent te wees wat insetsels vir die program lewer, het al my pogings om dit te probeer vryspring, misluk.

Die gedagte daaraan het my oorweldig. Dit het gevoel asof ek nie mooi of goed genoeg daarvoor was nie.

Dit is talle jong meisies se droom om op TV te verskyn. Met my swak selfbeeld het ek dit eenmaal vir my ma genoem, maar ook gou daarvan afgesien omdat dit so onbereikbaar gevoel het.

Op ’n dag by die huis waar ek besig was met voorbereiding vir die opnames vir Die GROOT Ontbyt, wou die twyfel in my vermoëns my weer oorweldig. ’n Stem binne my het my stilgemaak: “Rouchelle, hoekom glo jy nie in jouself nie as daar soveel ander mense is ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Pastoor en storieverteller ANDRIES VERMEULEN gebruik sy storie om vir mense hoop saam met die humor te bring … maar eers moes hy leer om ...

Albei was op die randjie van die dood. WYNAND en LINDI DELPORT van die destydse musiekgroep Anders. Man en vrou kan getuig … Wonderwerke gebeur ...

Scroll to Top