EkwilEkkanEksal-konferensie

Voelgoed Media se #EkwilEkkanEksal-konferensie sal jou help om groot te dink, jou lewensdoel te bepaal én vir jou ’n strategiese plan gee om jouself, jou werkplek en die wêreld te verbeter. 

Dié eendagkonferensie bied ambisieuse vroue vyf wêreldklassprekers, paneelbesprekings, vraag-en-antwoord-sessies en ’n netwerk-geleentheid, om energiek, kragtig en slaggereed daar weg te stap om die volgende skuif te maak. 

Scroll to Top