Karien Basson [Oudio+Video] Vasbyt Woorde Maak seer

Geestelike groei bring verantwoordelikheid mee 

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ook verantwoordelikheid mee. 

Jy moet elke groeitydperk voltooi. Jy moet alles beleef en leer wat vir jou bedoel is om ten volle te ontwikkel. Daarna kan jy die volgende jaargety binnegaan.

Dan weet God ook dat jy die nuwe seisoen met nuwe uitdagings sal kan hanteer!

Dit is jou verantwoordelikheid om elke eienskap wat jy ontvang het, te ontwikkel en te gebruik. Dit gebeur ...

Met elke seisoen van jou lewe is daar geleentheid vir geestelike groei. God laat jou toe om te bloei en te blom. Maar dit bring ook verantwoordelikheid mee.  Jy moet elke groeitydperk voltooi. Jy moet alles beleef en leer wat vir jou bedoel is om ten volle te ontwikkel. Daarna kan jy die volgende jaargety...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Ons voel maklik ons is nie goed genoeg nie en dat ons meer kan doen. Tog het ons nie ’n selfdoengodsdiens nie, want alles gaan ...

As bekommernis aan jou knaag of as jou hart swaar voel, moenie begin kla of jou eie planne beraam nie. Begin net bid! Moenie moed ...

Scroll to Top