God wil jou gebruik!
- Geloof MENTOR
- Liesel Krause-Wiid
Wil jy graag ’n verskil maak vandag, maar jy wonder: Waar begin ek? Jy is presies waar jy moet wees om iemand se dag op te vrolik. ’n Opregte glimlag van omgee is halfpad daar!
Wanneer jy een swaar emmer water dra, is dit ’n groot gesukkel. Jy hinkepink vorentoe terwyl die emmer kort-kort teen jou knie stamp en die water uitspat. Al wat regtig gaan help, is om nog ’n emmer water op te tel, en die twee gelyktydig te dra. Hierdie beeld illustreer dat wanneer jy ander help, jy ook jouself help.
Deel die artikel
Méér artikels
Leef met dapperheid en deursettingsvermoë! Die lewe is nie altyd maklik nie, maar met ywer en God aan jou sy kan jy die lewe se ...
Voel jy hopeloos? LIESEL KRAUSE-WIID gee raad oor hoe hoop jou kan help om sterk en positief te bly, selfs deur die lewe se moeilikste ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!