Jannie Putter [oudio+video]

Hindernisse is ’n geleentheid vir groei 

Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te gebruik. 

Sien uitdagings as geleenthede om te groei 

Mense wil graag self in beheer van gebeure in hulle lewe wees. Struikelblokke is dinge wat jou keer om dit te word wat jy kan wees of om te kry wat jy graag wil hê. Dit kan enigiets wees: jou man wat jou nie verstaan nie of ’n kollega wat die slegte in jou na vore bring.

Dalk is dit armoede, want jy glo as jy meer geld gehad het, sou jy baie beter kon vaar. Jou gesondheid kan ook ’n struikelblok wees omdat jy nie kan doen wat jy moet nie, want jy het fisies net nie die krag nie.

Baie mense kyk terug op hulle lewe en is spyt dat hulle bang was om nuwe geleenthede aan te gryp. ’n Ware geleentheid gaan nooit gepaard met gemak nie – daar is eerder baie onsekerheid en ongemak betrokke. Mense se verskonings vir ’n “mislukte” en onvervulde lewe is dat hulle ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Korttermyn-uitputting is nie ’n rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. ...

Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...

Scroll to Top