Hoe-help-ek-armoede-verlig_result

Hoe help ek armoede verlig?

Armoede skep geleenthede waar ons God prakties kan dien. Dit is belangrik om te weet wat hulle nodig het, sodat ons hulle kan help en liefhê.

Wanneer jy behoeftiges help, moenie ’n beloning verwag nie

Om uit te reik na jou naaste beteken ook om uit te reik na mense wat jy nie ken nie. Na mense wat jou nodig het omdat hulle veel minder het.

Dit is in die eerste plek gehoorsaamheid aan ’n opdrag wat van God af kom. En wat jy spontaan uit die innerlike krag van jou oortuiging doen.

Ongelukkig is dit dikwels so dat mense wat liefde en omgee die nodigste het, dit die minste verdien.

Jy sal ontdek dat mense wat goeie werke doen, altyd veel meer terugkry as wat hulle gee. Dit mag egter nooit die motivering wees nie.

Die diensbaarheid waarvan Jesus praat, is nie die soort wat iets van ’n ander persoon terug verwag nie.

Die regte soort diensbaarheid gaan van jou vra om vryelik van jouself, jou tyd en geld te gee. Die rede is ...

Teken aan

Teken aan indien jy reeds ‘n profiel het – om volledige toegang te kry.

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Dis dalk ’n vriendin. ’n Kollega. Of ’n bekende na wie jy opgesien het. Hulle het gesê hulle glo een ding maar toe anders geleef. ...

Is ons elkeen se sterfdatum vooraf bepaal, is dit verby met jou ongeag wat jy doen of hoe jy lewe? En wie trek daardie streep? ...

Scroll to Top