HOE OM... tevrede te wees met minder Zantie Swanepoel

HOE OM… tevrede te wees met minder

’n Huis met minder dinge en ’n program met minder pligte, help jou om op dinge met ewigheidswaarde te fokus. Eenvoud bring regtig meer geloofsvreugde! ZANTIE SWANEPOEL wys hoe jy met minder kan klaarkom én tevrede kan wees.

Jaag jy ook die beste, grootste, nuutste en blinkste van alles na? Dit raak ’n eindelose reis. Waar jy bly, wat jy kry en wat jy ry, is belangriker as ooit!

Dit neem ons fokus weg van wat regtig belangrik is. As ons eerlik is, smag almal na ’n rustiger en eenvoudiger leefstyl.

Deel die artikel

Méér artikels

Die Woord dring deur jou besige doenlysies en jou godsdienstige skuldgevoel. Maar eers moet jou hart se gesindheid reg wees sodat jy kan luister na ...

CHARNÉ CRONJÉ se lewe het verander toe sy begin het om God onvoorwaardelik te vertrou. En te glo met kinderlike geloof dat Hy die onmoontlike ...

Scroll to Top