Minette Visser Minette Visser Oudio Minette Visser Video Nuwe Jy Mentor Voelgoed Mentor Belangriksheid van water Is water regtig vir ons belangrik? Hoeveel water moet ons inneem?

Is water regtig vir ons belangrik?

Almal is dit eens dat water belangrik is. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom op jou liggaam se tekens.

Sommige mense sê agt glase, Harvard sê vier tot ses glase water en ander sê weer tot 2,7 liter water ’n dag vir vroue – insluitend jou kos.

Ons neem ongeveer 20% van ons water in deur die kos wat ons eet. Dit is nou as ons dieet vrugte en groente insluit. Maar hoeveel water moet ons drink?

Die antwoord begin by bio-individualiteit. ...

Almal is dit eens dat water belangrik is. Presies hoeveel water ons moet inneem, verskil van mens tot mens. Let daarom op jou liggaam se tekens.Sommige mense sê agt glase, Harvard sê vier tot ses glase water en ander sê weer tot 2,7 liter water ’n dag vir vroue – insluitend jou kos.Ons neem ongeveer...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die ...

Scroll to Top