Kies om in die oomblik te leef
- Self MENTOR
- Lucia Dramat
Soms kies ons om twee keer swaar te kry. Ons herleef die slegte tye van die verlede in ons gedagtes. Ons loop die oomblik waarin ons nou is, mis.
Die goeie (of slegte) ou dae is verby
Baie mense doen een van twee dinge. Hulle leef óf in die verlede, óf in die toekoms. Daar is lesse te leer uit die verlede en beplanning om te doen vir die toekoms. Ons moet egter nie te veel tyd en aandag daar spandeer nie, en nie nóú leef nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Ons moes almal al teleurstellings en onregverdige situasies hanteer. Die uitdaging is om te keer dat bitterheid in ons hart kom nesmaak deur te fokus ...
Ons ingesteldheid bepaal ons beperkings. As jy nie veel van die lewe verwag nie, sal jy ook nie veel kry nie. As jy die oggend ...
Teken in op Voelgoed se nuusbrief
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Oor ons
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!