Hoe kry my kind ’n voorsprong in die lewe?

Selfone en sosiale media verminder persoonlike interaksie tussen mense. As gevolg hiervan leer kinders nie meer sosiale vaardighede aan nie. Dit is waarom dit noodsaaklik dat jou kind leer om emosioneel intelligent te wees. Hoe help ek my kind om sy volle potensiaal te bereik?
Manie Botha, motiveringspreker en lewensafrigter

Scroll to Top