Te besig vir dit wat saak maak?

Die probleem is nie dat ons baie het om te doen nie, maar dat ons te véél wil doen. Sonde en besig-wees verbreek al ons verbintenisse. Bou hulle weer op deur jou skedule te bou rondom wat regtig belangrik is.
Benescke Janse van Rensburg, radio-omroeper

Scroll to Top