MentorMaandag – Self
Staan jy elke oggend op en dink daar moet iets beter wees? Ons selfhelp mentors is hier om te help!
Kyk #MentorMaandag – Self, se episodes.
Lucia Dramat
Ons bly soms stilstaan by wie ons was. Ons laat ons nie toe om te groei nie. Maar soos die tyd verbygaan en ’n mens ...
Lynette Beer
Een trauma wat niemand gespaar word nie is om geliefdes aan die dood af te staan. Soms kom mense nooit oor die verskriklike hartseer wat ...
Jannie Putter
Om ligter deur die lewe te gaan moet jy begin om met ’n nuwe oog te kyk. Jou uitkyk beïnvloed immers jou woorde, dade en ...
Lucia Dramat
Van kleins af soek ons almal na goedkeuring. Waak daarteen om nie so te vis vir erkenning dat jy van jou eie hartsbegeertes vergeet nie. ...
Lynette Beer
Korttermyn-uitputting is nie ’n rede tot kommer nie. Maar wanneer uitputting chronies word, is dit tyd om die oorsaak te soek van die Groot Moeg. ...
Jannie Putter
Struikelblokke kan ons maklik pootjie. Dit steel ons lewensvreugde. Nogtans kan jy kies om op te staan en dit as ’n geleentheid vir groei te ...
Jannie Putter
Hoe getrouer jy aan jouself leef, hoe gelukkiger sal jy wees. Dit beteken om eerlik te wees oor jou sterk en swak punte.
...Lynette Beer
Daar is keuses wat ons dikwels onbewustelik maak wat kan bepaal hoe lank en gelukkig ons gaan lewe …
...