MentorMaandag – Geloof

#MentorMaandag – Geloof sal jou help om werklik te groei in jou verhouding met God. Ons geloof mentors is hier om saam jou die pad te stap.

#MentorMaandag se gratis lewensafrigting sal jou help om jou probleme te oorkom en doelwitte te bereik. Dié lewensafrigtingsessies word elke tweede Maandag om 20:00 regstreeks op Facebook Live, Instagram Live en YouTube aangebied.

Benescke Janse van Rensburg

Die genesing van jou siel is ’n voortdurende proses. Luister na hoe jy hierdie proses kan begin en wat jy moet doen om daagliks daar ...

Liesel Krause-Wiid

Die video handel oor die uitdagings van uitbranding, wat beskryf word as 'n toestand van totale uitputting. Dit beklemtoon die alledaagse realiteit van moegheid en ...

Karien Basson

In elkeen van ons se lewe vind ’n mens drie soorte verwantskappe: vriende uit ons verlede, vriende in die hede en vriende vir die toekoms.

...

Liesel Krause-Wiid

Ons word grootgemaak om te dink dat afhanklikheid ’n swakheid is, maar jy moet juis besef dat jy nie alleen die mas kan opkom nie. ...

Karien Basson

Wat is moed? Om op 46 jaar die Comrades vir die eerste keer te voltooi? Om skool op 16 te verlaat as gevolg van ADD ...

Liesel Krause-Wiid

Doen jy wat jy moet, maar sonder enige passie? Het jy ’n behoefte aan groter doelgerigtheid en entoesiasme? Begin vandag om daarvoor te bid en ...

Karien Basson

Elke familie het sy skandes. Die meeste van ons sou verkies om hulle verborge te hou.

...

Benescke Janse van Rensburg

Die probleem is nie dat ons baie het om te doen nie, maar dat ons te véél wil doen. Sonde en besig-wees verbreek al ons ...

Scroll to Top

Wen jou deel van R25 000 in samewerking met Voelgoed en Virseker!