Bianca van Rensburg [Oudio+Video]

Oefening kan beendigtheidsverlies voorkom en osteoporose verbeter

As jy te min kalsium, vitamien D en minerale inneem, verminder jou beendigtheid. Dit veroorsaak dan osteoporose en kan geweldig seer wees, afhangende van hoe ver dit gevorder is.

Oefening help met kalsium in jou bene. Wanneer jy oefen, voorsien jou lyf meer kalsium aan jou beenstruktuur as deel van die herstelproses ná oefeninge. Oefen buite in die son, want dit skei natuurlik vitamien D in jou lyf af, wat ook ’n baie belangrike vitamien vir beendigtheid is.

Oefeninge wat jy kan doen om dit te voorkom, of kan doen as jy ...

As jy te min kalsium, vitamien D en minerale inneem, verminder jou beendigtheid. Dit veroorsaak dan osteoporose en kan geweldig seer wees, afhangende van hoe ver dit gevorder is.Oefening help met kalsium in jou bene. Wanneer jy oefen, voorsien jou lyf meer kalsium aan jou beenstruktuur as deel van die herstelproses ná oefeninge. Oefen buite...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here
Deel die artikel

Méér artikels

Is koffie goed of sleg vir jou? Daar is soveel teenstrydige inligting oor koffie en jou gesondheid. Vind uit hoe jy jou boeretroos skuldvry kan ...

Oefening is nie net daar om kilo’s te verloor nie. Dit verbeter jou gesondheid, verhoog jou energievlakke en versterk jou selfvertroue. Begin beweeg vir die ...

Scroll to Top