Oefeninge vir mooi en ferm gevormde arms

Oefeninge vir mooi en ferm gevormde arms 

Met ’n klein bietjie tyd en inspanning is mooi, ferm gevormde boarms sommer in ’n japtrap binne enige vrou se bereik! 

Die meeste van ons wil op pragtige somerdae koel toppies en kortbroeke aantrek en lekker op die strand baljaar, maar is te skaam oor ons bingo wings – daardie ekstra los velletjie wat onderaan jou boarms wapper.

Jou arms bestaan uit verskillende spiere wat saamwerk om jou in staat te stel om verskeie bewegings en take te verrig.

Wanneer jy hierdie spiere oefen, is dit belangrik dat jy ...

Met ’n klein bietjie tyd en inspanning is mooi, ferm gevormde boarms sommer in ’n japtrap binne enige vrou se bereik! Die meeste van ons wil op pragtige somerdae koel toppies en kortbroeke aantrek en lekker op die strand baljaar, maar is te skaam oor ons bingo wings – daardie ekstra los velletjie wat onderaan jou...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Elke beweging wat jy uitvoer – doelbewus of nie – verbrand energie. Dit is goeie nuus as jy gewig wil verloor! Die liggaam benodig energie ...

Hoe raak ek van die kuiltjies in my bobene ontslae? Dalk met ’n wonderroompie of ure lange kardio-oefening of deur net blare te eet? Dit ...

Scroll to Top