Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Oudio
Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe.
Nuutste oudio
- Lynette Beer
“As jy ’n droomsoeker wil wees moet jy begin by die vraag: Wie is ek? Jy kan tog nie ’n droom leef as jy nie ...
Méér oudio's
Danelle Dreyer, eienaar van ’n gesondheidskliniek en finalis van die realiteitsreeks Ster-Status
- Danelle Dreyer, eienaar van ’n gesondheidskliniek en finalis van die realiteitsreeks Ster-Status
Eet meer gereeld om gewig te verloor. As jy dit daaglikse deurvoer, is dit moontlik om gewig te verloor. En belangriker, ’n goeie gewig in stand te hou. Begin jou oggend vroeg sodat jou metabolisme ...
[Episode 9 – Oudio-reeks: Getroudwees, liefde en seks] Alle paartjies gaan deur moeilike tye. Maar moenie vasgevang word in jou eie emosies nie. Vra vir hulp. Daar is kundiges wat jou kan help. Beraders kan ...
Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant
- Hettie Mills, lewensafrigter en stylkonsultant
Omring jou deur mense wat jou motiveer en die beste in jou na vore bring. Maar moenie soos hulle probeer wees nie. Jy is uniek geskape. Die lesse van die lewe sny soms diep en ...
Dr. Johan Beukes
- Dr. Johan Beukes
“Uitbranding is ’n sindroom wat gekonseptualiseer is as gevolg van chroniese stres wat nie suksesvol bestuur word nie,” sê DR. JOHAN BEUKES. Die Wêreldgesondheidsorganisasie verwys na drie kenmerke van uitbranding: gevoelens van uitputting en min ...
Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker
- Esther Taljaard, filantroop en digitale bemarker
As daar net meer tyd was … Hoeveel van ons gebruik hierdie woorde? Begin dadelik in die nóú leef en keer so dat jy enige opwinding misloop! Moenie kyk wat jy nié saam met jou ...
Danileigh Steyn, aanbiddingsleier en sanger
- Danileigh Steyn, aanbiddingsleier en sanger
Dis een ding om te sê jy is ’n Christen; ’n ander om Goddelike karakter te wys. Die Here wil ons gebruik om ander te red met woorde en dade! Dis belangrik om tyd te ...