Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Oudio

Voelgoed se oudio’s, met bedrewe aanbieders aan die woord, is propvol inspirasie wat jou anders sal laat dink en meer sal leer oor ’n verskeidenheid onderwerpe. 

Verskuif jou fokus na die beste jy

Nuutste oudio

Ons hoor gereeld dat waarop jy fokus, ’n groot invloed op jou ervaring van jou alledaagse lewe het. Hoe meer jy op iets fokus, hoe ...

Méér oudio's

Gerdi van den Berg

Die Woord dring deur die besige siel met sy doenlysies en herskep jou. Eers moet jou hart se gesindheid reg wees sodat jy kan luister na die Gees. Sekere inligting word gretig na binne genooi. ...

Jana Fischer

Ons werk as gelowiges is om dissipels op aarde bymekaar te maak. Deur die regte dissipline maak ons kinders groot met Jesus in hulle harte. Ouers gaan nooit al die antwoorde hê nie. Ouerskap bly ...

Johan Laten

“Wanneer jou kind die simptome van depressie ervaar, moet asseblief nie ’n etiket om sy nek hang nie en sê: My kind is depressief,” sê JOHAN LATEN. Die eerste van die simptome van depressie wat ...

Lynette Beer

“Ons is met ’n doel hier op aarde geplaas. God het ’n unieke plan vir elkeen van ons se lewe. Maar dit is Sý plan en nie noodwendig óns plan nie,” sê LYNETTE BEER. Die ...

Elanie Jansen van Veuren, liedjieskrywer en bestuurder van Onbeskaamd

Dikwels reageer ons impulsief in ons besige woeste lewe, en is gou spyt. Met wysheid gaan jy baie verder kom, met baie meer gemoedsrus. My geheue is nie meer wat dit moet wees nie. Ek ...

Chanel Wink, gospelsanger en motiveringspreker

Soms voel dit asof jy alleen is, wanneer jy Hom die nodigste het. Dan moet ons die kere wat Hy wél aan Sy belofte gestand gedoen het, onthou. Het jy al ooit gewonder waar God ...

Scroll to Top