Pak gesonde kosblikke met min moeite
- Nuwe jy MENTOR
- Minette Visser
Kosblikke is belangrik vir hope energie en om jou en jou hele gesin se brein vlymskerp hou. Raak opgewonde oor kosblikke pak. Met ’n bietjie beplanning kan jy met min moeite die perfekte kosblik pak
Om vyf dae van die week gesonde kosblikke vir die hele gesin te pak is nie altyd ’n maklike taak nie. Ons hardloop uit idees en dit vat veels te lank om alles voor te berei.
Volg ’n gesonde formule wanneer jy kosblikke pak
Dit is belangrik om jou, jou man en jou kinders se behoeftes in ag te neem wanneer jy almal se kosblikke pak. Is jou kinders baie aktief? Het een van julle ’n weerstandigheid vir sekere kosse?
Die formule is eenvoudig, en dit is nie net vir ’n kosblik nie, maar ook vir jou bord ...
Pak die helfte van die kosblik vol kleurvolle groente en vrugte (wat verkieslik in die seisoen beskikbaar is). Dan moet ’n kwart van jou kosblik komplekse koolhidrate bevat. Die ander kwart moet met proteïne gevul word. Dit kan plantproteïene of diereproteïene wees.
’n Gesonde ...
Registreer
Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.
Deel die artikel
Méér artikels
Ons almal weet dat porsiegrootte baie belangrik is. Presies hoe groot moet die verskillende porsies elke maaltyd op my bord wees? Porsies kan van mens ...
Dit is belangrik om vas te stel wat die effek van inflammasie spesifiek op jóú gesondheid en gewig is. Sodoende kan jy jou dieet en ...