Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees. Die meeste werkende mammas is dit eens dat hierdie strewe na iets wat eintlik nie bestaan nie, hulle by tye al moedeloos gehad het.Dit het sonder twyfel al menige vroue se werksverrigting en hulle werksvervulling daarmee saam, negatief beïnvloed. Die strewe...
Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Teken in
Already a member? Log in here