Selfs in die pyn is ’n plan

Selfs in die pyn is ’n plan

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting!
(Jeremia 29:11)

In antieke tye, as iemand tot sterwe kom, is ’n routydperk uitgeroep. Mense het kliphard geskree dat die persoon dood is. Roubeklaers moes rouklere van growwe materiaal dra om hulle aan hul hartseer te herinner.

Ek en ’n vriendin besoek haar dogter se graf by ’n groot begraafplaas aan die noordekant van Pretoria. Daar tussen die grafte raak ek aan die gesels met George, ’n werker by ...

Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie; Ek wil vir julle ’n toekoms gee, ’n verwagting!(Jeremia 29:11)In antieke tye, as iemand tot sterwe kom, is ’n routydperk uitgeroep. Mense het kliphard geskree dat die persoon dood is. Roubeklaers moes rouklere van growwe materiaal dra om hulle aan...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare. Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met ...

Hoor tog my gebed, Here, luister na my hulpgeroep; moet tog nie koud staan teenoor my trane nie, want ek is net op u beskerming ...

Scroll to Top