Verminder selluliet en kry jou boude en bene fermer

Verminder selluliet en kry jou boude en bene fermer 

Hoe raak ek van die kuiltjies in my bobene ontslae? Dalk met ’n wonderroompie of ure lange kardio-oefening of deur net blare te eet? 

Dit is sekerlik ’n vraag waarmee die meeste van ons worstel. Navorsing toon dat meer as 90% van vroue al êrens in hulle lewe selluliet gehad het of nog steeds daarmee sukkel.

Dié onaansienlike kuiltjies verskyn wanneer die bindweefsel onder die vel verswak of elastisiteit verloor en die onderliggende vetreserwes na die oppervlak laat deurdring, waar hulle sigbaarder word. Vroue se bindweefsel is anders saamgestel as mans s’n, ...

Hoe raak ek van die kuiltjies in my bobene ontslae? Dalk met ’n wonderroompie of ure lange kardio-oefening of deur net blare te eet? Dit is sekerlik ’n vraag waarmee die meeste van ons worstel. Navorsing toon dat meer as 90% van vroue al êrens in hulle lewe selluliet gehad het of nog steeds daarmee sukkel.Dié...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Registreer

Registreer (gratis) om volledige toegang te kry – indien jy nie reeds geregistreer is nie.

Deel die artikel

Méér artikels

Met ’n klein bietjie tyd en inspanning is mooi, ferm gevormde boarms sommer in ’n japtrap binne enige vrou se bereik! Die meeste van ons ...

Elke beweging wat jy uitvoer – doelbewus of nie – verbrand energie. Dit is goeie nuus as jy gewig wil verloor! Die liggaam benodig energie ...

Scroll to Top